Category Archives: monopoly boardgame

New Boardgame!

Vuurklip beplan om gou skatryk te word, danksy hierdie nuwe board game.

Ryker as Khulubuse en Cyril tesame.

Ons is nog in die ontwerp fase en jy mag deelneem aan die verwagte Winste (met ‘n hoofletter W).

Enige voorstelle om onderstaande aan te vul, is welkom. Om deel te neem moet jy R1000 onmiddellik in my bankrekening by ABSA inbetaal. Jou bydrae maak jou geregtig op 1000 aandele in die te stigte maatskappy. Bank details op aanvraag.

monopoly

Here are some of the squares and/or cards.

  • Lotsa get out of jail free cards.
  • Get another Nkandla.
  • Buy a president.
  • Get another government contract.
  • Become a consultant to the SABC
  • Get redeployed with promotion.
    Go to Nkandla.
  • Buy two new BMW’s.
  • Food parcels to buy Votes.
  • Create 100 fake social grant recipients
    with your account number.
  • Take a shower. Pass GO.
  • Buy a Treasury.
  • Buy the Cape Times.
  • Radical Economic Transformation:
    Take R10,000 from Pick & Pay
  • Become the Finance Minister.
    (For a weekend).
  • Get a 1 Million Zupta kickback.

Ek be-oog om Zapiro te kry om die game se charms te maak:
monopoly2

Moenie uitstel nie. Stuur jou bydraes Nou. NOU Dadelik.

Hierdie aanbod sluit op 1 April 2017, en dis nie ‘n grap nie!

12 Comments

Filed under humor, humor humour, humour, monopoly boardgame, politics, politiek, satire