Category Archives: Natural History

‘n Wolhaarstorie!?

Hier is onteenseglike bwys dat daar eens wolhaarmammoete (Woolly Mammoths) in die Kaapse Skiereiland voorgekom het.

Die foto hier onder is van ‘n fossiel wat aan die voet van Elsepiek opgegrawe is deur ‘n plaaslike amateur paleontoloog – dis ‘n gedeelte van die onderkaak.

mammoth

(As jy aan wyle Elsie Esterhuizen sou vra of dit ‘n amateur paleontoloog is, sou sy sĂȘ: “Yes, very”)

Advertisements

2 Comments

Filed under evolution, humor, humour, Natural History, Science