Groot Brag?

In vanoggend se BY spog Dr Ali Bacher oor sy eerste mediese praktyk: Toe hy dit verkoop het, het hy 60 pasiënte per dag gesien.

As hy ‘n nege-uur dag gewerk het, beteken dit dat hy gemiddeld minder as 10min aan ‘n pasient bestee afgestaan het.

En teen vandag se koste van R285 vir ‘n konsultasie, sou hy meer as R17000 per dag verdien gemaak het.

Êrens is iets verkeerd. 

Met daai tamaai inkomste sou ek ook so tevrede en breëbors rondgestaan het. 

Foto: Times Live 

8 Comments

Filed under Uncategorized

8 responses to “Groot Brag?

  1. Blikskottel

    Duidelik is wat hy gedoen het niks anders as uitbuiting van siekes nie. Nou ken ons sy ware kleure. Ek wonder of meeste dokters nie maar so maak nie?

  2. louisna

    Klink ook nie vir my lekker nie.

  3. raymond 2009

    hulle doen.

  4. Maankind2

    Miskien was daar meer as een vennoot?

  5. TS

    Aha hy sou beter gevaar het met groepsessies! Dan kon hy 120 per dag gedoen het

  6. Neander

    Goeie waarneming.

  7. Berwick

    Goeie punt!

  8. Ou-Top

    Of n game gegooi het nie of n sidebet gevat het nie.

Leave a reply to Berwick Cancel reply