Lente gesteel

Dis weer hier in die Kaap is soos ‘n baba, nat en winderig.

Glad nie soos die band jarre gelede op TV gesing het nie:

Die winter is verby
Die somer is terug
Fokkit maar dis warm in Johannesburg!

Foto hier

ps

Die verdomde editor veroorsaak die groot spasie in die teks.

Grrrrr %&%$$% fkkn gmrs

13 Comments

Filed under Uncategorized

13 responses to “Lente gesteel

  1. rosa02

    gebruik die ou editor … hy (of sy) is baie meer verbruikers-vriendelik …

  2. icysparx

    Ag hel, shame man! Toemaar, die son gat jou nog kom bak soos ‘n jamtertjie!

  3. loudavisi

    Ek is bang vir die somer…maande van 40+ wat voorle! kinders wat in die gange le en wag vir die klok, atletiek …genade tog…mag die winter laaaaaaank aanhou!

  4. hippieheart

    ek sit ook heerlik en sulk oor hierdie Kaapse lenteweer

  5. DallaSePa

    Skryf biki …

  6. vuurklip

    Ok, ek skryf: “biki”Maar hoekom?

  7. DallaSePa

    M I N O R A ! ! ! :-))

  8. vuurklip

    Wat is díe MINORA ding? My pampoenpitte compute dit nie.

  9. DallaSePa

    Skerp! Skeer-mes-lemmetjie S K E R P ! ! !

  10. vuurklip

    Nie meer die skerpste een in die pakkie nie – suggg …:-((

  11. jeanihess

    Sommer kom loer want toe ek wou kon ek nie:-)Ek het ook ‘n probleem met die teks en prentjies. Sou lekker weea as LetterDash dit kon regstel:-)

Leave a reply to loudavisi Cancel reply