Grafskrif

die kers se was
verteer totaal
tot waterdamp
en koolsuurgas

en naderhand
weet niemand meer
dat eens ‘n kers
met lig hier was

©vuurklip

2 Comments

Filed under gedigte, poetry

2 responses to “Grafskrif

  1. eiewys-gekkigheid

    Sjoe dit is ‘strikingly’ beautiful!

  2. vuurklip

    Dankie, dankie, Tweeling (Een dankie vir elk van die tweeling!)

Leave a reply to eiewys-gekkigheid Cancel reply