Die blink goedjies …

Ons politici se aandag (oksimoron!) word ook deur blink objekte afgetrek.

5 Comments

Filed under Uncategorized

5 responses to “Die blink goedjies …

  1. Doubtingthomas

    Laat my dink aan die betoging wat die grondboontjieboere destyds voor die Amerikaanse Wit Huis gehou het. As ek my reg herinner was hulle ontevrede met iets wat Jimmy Carter gedoen of nié gedoen het nie.Op een van die plakkate was geskryf: “We sent the wrong nut to Washington!”:-)

  2. eiewys-gekkigheid

    Puik en baie waar! Mag jou 2010 uitstekend wees Vuur.

  3. palamino

    Skitterend!

  4. vuurklip

    Wat het verander – die plek is steeds vol nuts – nie dat ons beter daaraan toe is nie.Ek is steeds verstom dat, in soveel arenas, die skuim telkens bo eindig.

  5. vuurklip

    Dankie, en dieselle vir julle twee(1) – van hier móét dit net beter!

Leave a reply to vuurklip Cancel reply