Wie moet ons bedank?

Die Nulldienstebank! Daai bank wat so graag jou geld vat en Nulldienste lewer.

Kyk maar self:

Onderaan die dokument sien jy ook:

Onthou asseblief dat die volgende geld vir nullbankdienstebetalings na nie-null-bankrekeninge.

14 Comments

Filed under Uncategorized

14 responses to “Wie moet ons bedank?

  1. I-like-silly

    welkom by BLAPSA!

  2. Perdebytjie

    Hehe!

  3. exionperfexi

    Oh ho .. die moedersmaatskappy Barcklays gaan nie hiervan hou nie . Sekerlik kan die culplrit ook nie sommer gefire word nie want dan is dit sweerlik weer rassisme .

  4. johanpienaar

    LOL. Null is wat ‘n databasis antwoord as daar nie data in ‘n veld is nie. Nietemin ongelukkig akkuraat.

  5. johanpienaar

    GAPSA

  6. postatdo

    Nah…it’s IT…no racism involved…

  7. zephur

    Ja ek sien hulle is in geldelike verknorsing…Nou die dag toe ek gaan geld trek by die OTM, toe kry ek net die boodskap…’Onvoldoende Fondse’

  8. exionperfexi

    hahahaaaaa, Zeppiekostelik !

  9. lora2me

    Ek is bekommerd oor die betrokke bank se sake, want hulle wou onlangs hordes mense afdank en hier plaaslik, is ‘n besige tak toegemaak om “glo” eendag elders weer in die lewe geroep te word wat ek betwyfel.

  10. HeavyHenry

    *grin*

  11. TS

    Sulke bliksems!

  12. skaawagter

    Bestaan hulle sowaar nog na al die Bankkor_dramas?

  13. Twaksak

    Maria se melkkoei…

  14. VirMyLiefling

    Haaaallloooooo! Anybody home!

Leave a reply to Twaksak Cancel reply