Skilder van die liefde

palette Skilder van die Liefde

Ek wil graag een van my gunsteling gedigte met julle deel. In hierdie gedig gebruik die digter die beeld van ‘n skilder, sy rooi verf is op en nou kleur hy alles ‘n idilliese groen.

Die woord “liefde” kom nêrens voor nie maar word subtiel gesuggereer deur frases en woorde soos “languit ligt te wachten”, “ontroerd”, “zachte naaktheid”. Hy sê in der waarheid nêrens dat die vrou in die gedig sy geliefde is nie – tog word dit in die slotreël bevestig: “… heb ik nog altijd je lippen”

As ek in my lewe net één so ‘n gedig kon skryf, sou ek gelukkig kon sterf!

Als ik geen rood meer heb

Als ik geen rood meer heb
maak ik de bomen groen, de struiken,
het hele landschap wat ik schilder.
Dus ook het onkruid en het gras,
waarin je languit ligt te wachten roerloos
maar toch diep ontroerd, wanneer je later
het doek mag zien waar ik je rooie jurk
vervangen heb door zachte naaktheid,
waarvoor ik net als voor je glimlach
vooralsnog niet de kleur vond die je past.
Als ik geen rood meer heb,
heb ik nog altijd je lippen.

Paul Snoek (1933-1981)

Advertisements

5 Comments

Filed under gedigte, poetry

5 responses to “Skilder van die liefde

  1. tina10

    Sjoe dis mooi!

    Skryf jy ooit liefdesgedigte?

    Grrrrrr onthou tog asb. die opskrif anders sukkel die dommetjies soos ek om op jou blog te kom.

  2. charly hardy

    Baie mooi!

  3. perdebytjie

    Pragtig!

  4. I can see why this is one of your favorite poems. It’s beautiful and brilliant.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s